Hallo julle. My naam is Groot Seun.
   
 
This property was reserved by

Hierdie Webblad word in Afrikaans aangebied. If you do not understand Afrikaans, learn it.





 

href="http://www.fortunecity.com">Ek gaan elke Sondag Kerk toe. Ek het ingeskakel by die ESP gemeente, Johannesburg en is al 'n deaken. Ek hou van DJ Dizzy, DJ Clinton en DJ Serge se preke. Die ander gemeentelede is ook baie nice. Ons hou elke Sondag nagmaal. Die kollekte word by die deur ingesamel en wissel van R30 tot R50. Die atmosfeer is ongelooflik. Die kerk se klankstelsel is baie goed. Die kerk is nie in 'n goeie area gele� nie, maar binne is dit heel gemaklik. Daar is rusbanke op die gallery. Ons het op die oomblik 'n tydelike moederskamer. Ek nooi julle almal hartlik uit. Die diens begin Sondae so 3uur. Bring julle eie brood en/of wyn saam en genoeg kollekte. Trek gemaklik maar mooi aan. Dames kan min klere aantrek.





 
Groot
Kyk so een keer per week of ek iets bygesit het.



 
Favourite links
 


Dance
Dance webblad

Email me at:
[email protected]

This page has been visited times.